KunsteGrot

THABAZIMBI – Grotoupa se kuier vind more, Saterdag 21 Mei om 19:00 te KunsteGrot plaas. Daar is nog enkele kaartjies beskikbaar vir alle navrae en besprekings, kontak Rita by 083 7448559 /rivol@telkomsa.net.