Ons lesers skryf – Dankie aan almal

Ons wil vandag graag arms vol blomme uitdeel aan die volgende persone en sê: Baie dankie vir al julle hulp en geduld met ons, ons is baie trots op julle.

Thabazimbi Hospitaal, dokters, verpleegsters en admin personeel, buite pasiënte, apteek en ongevalle. Barend Schlebush en Poskantoor personeel. ENB Personeel: Marietjie, Adri en almal. Van Heerden Apteek. Dr Pieter de Kock en Vennote en al die personeel: Julle bly maar pragtig. Rachel en Antoinette by Lisensie kantore. Personeel van SuperSpar, Shoprite en Pick n Pay. Medivet se dokters en personeel. El Shadai Boekwinkel: Cathy en Maryke. Die nooddienste, skoonmaakspanne, Reinette, Verkeersdepartement en SAP en ook almal by Die Kwêvoël. Dankie!

Johan en Maryna Schoeman