Laerskool Thabazimbi se slimkoppies

Laerskool Thabazimbi se Graad 7 Top presteerders is agter vlnr: Anja Buitendag, Johané Momberg en Lesné Pauw. Middel vlnr: Shaun Steenkamp, Warren Niemand en Fanisa Matalakengisa. Voor vlnr: Bianca de Beer en Anneke du Plessis.

THABAZIMBI – Die Akademiese presteerders van Laerskool Thabazimbi vir die eerste kwartaal is aangewys.  Hierdie leerders het 85% of hoër gemiddeld behaal het tydens die Eerste Kwartaal.