Kontak SAPD oor vuurwapenlisensies

THABAZIMBI – Gemeenskapslede wat aansoek gedoen het vir ‘n vuurwapenlisensie by SAPD Thabazimbi, kan navra doen by A/O MD Ramela by 014 777 3511 of Me J Struwig by 014 777 3524 of me MT Mahlangu by 014 777 3522 of persoonlik, weeksdae tussen 07:30 en 16:00.