Sport

Gholfdag oor 2 weke

THABAZIMBI – ‘n Gholfdag ten bate van SmartBrain Kidz word beplan vir Saterdag 28 Mei te Thabazimbi Gholfbaan.

Daar is hope pryse op die spel. Belangstellendes kan Monique skakel by 082 636 0821. Die koste beloop R1000 per vierbal. Daar sal ook ‘n aandete by die toekenningsgeleentheid na die dag se gholf wees. Almal is welkom om deel te neem.