HFM Skaak uitslae

BRITS – HFM se skaakspelers het op Saterdag 16 April aan die Platina Skaaktoernooi deelgeneem wat te Brits plaasgevind het.

Drie van die skaakspelers is in Gr 8, maar moet O/16 speel. Spelers speel elkeen vyf rondtes en prestreer baie goed. Jonathan Venter, Gr 8, wen drie rondtes, Adriaan Odendaal, Gr 8, wen twee rondtes, Armandt Venter, Gr 8, wen ook twee rondtes en Stefan Hoffman, Gr 12, wen een rondte.