Entertainment

Aktiwiteite by Expo

Helikopterritte @ R130 per 3 minute, kinders onder 3 betaal halfprys – 4 mense per vlug kontak 082 465 7613. Kameelritte @ R30 per persoon. Modderritte @ R450 per inskrywing, kontak Herman 083 281 0961. Mallemeule se pryse verskil per rit. Waterballe en Bungee @ R30 per persoon, kontak 083 225 3936. Verfgeweer @ R1 per balletjie, of 75c per balletjie as meer as 50 balletjies gekoop word, kontak 082 890 1541. Reuse opblaasglybaan @ R5 per gly, kontak 082 825 8440.