Slegs R20 vir ‘n vol magie

THABAZIMBI – ‘n Nuwe projek is in die pyplyn om donasies vir TAR te in. Diegene wat hul weg kan oopsien om R20 per maand in TAR se bankrekening te betaal, sal ‘n groot gaping in hul begroting kan toestop. Thabazimbi Animal Rescue, Standard Bank Business Current Account, Rek Nr: 411000667, Takkode: 054 246.

TAR benodig ook dringend alle ouderdom honde-blikkieskos.

Thabazimbi Animal Rescue (TAR) het tans ‘n groot probleem met diere wat huise soek. Verskeie pragtige honde en dierbare katte is beskikbaar vir aanneming.

SMS Tania by 084 885 6487 indien jou dier verlore is, stuur die besonderhede en ook ‘n foto indien moontlik.