Tjokkers in die water

Lee-Ann gly grasieus op die waterwurm wat deur Suikerbekkies aan hulle beskikbaar gestel is.

THABAZIMBI – Die Gr R-Tjokkers van Laerskool Thabazimbi het hul kwartaal afgesluit op Woensdagoggend 23 Maart met ‘n heerlike Waterkaskenades en piekniekdag. Suikerbekkies het die waterwurms en springkastele voorsien.