Ringbal nooi nuwe spelers

Wilhelm van den Berg van Rhino’s Ringbalklub besig om te korrel vir ‘n punt.

SETARIA – Die Rhino Ringbalklub van Setaria nooi alle belangstellendes om Dinsdae en Donderdae saam te oefen. Die oefeninge vind plaas vanaf 18:00 tot 20:00 te Setaria Ringbalbane. Kontak Elize van Niekerk vir meer besonderhede by 076 793 3621.