Ringbalklub oefen steeds

SETARIA – Die Ringbalklub is steeds aan die oefen te Setaria Rec Klub-gronde. Hulle oefen Dinsdae en Donderdae 18:00 – 20:00. Almal is welkom. Kontak Elize van Niekerk 0767933621.