Bekende verkoopsagent nou by Thabazimbi Motors

Gerhard Niehaus, ‘n bekende in die landbousektor, sal voortaan die gemeenskap met aankope by Thabazimbi Motors tot diens wees.

THABAZIMBI – Gerhard Niehaus, ‘n bekende verkoopsagent in die landbousektor, is nou werksaam by Thabazimbi Motors en kan die gemeenskap tot diens wees met die aankope van voertuie en Landbou toerusting.

Gerhard het 20 jaar ondervinding in die Landbou sektor en drie jaar in verkope afdeling. Die volgende produkte is beskikbaar by Thabazimbi Motors: Chevrolet, Opel, Isuzu en Same, Deutz-Fahr Trekkers.

Daar is ook verskeie kragopwekkers en motorfietse beskikbaar vanaf Honda,  Polaris en Rustler en vele meer.

Kontak Gerhard gerus vir navrae by 014 7771593 of 0832348946.