SportTop Stories

Groot visse vir Northam Platinum Hengelklub

Die wenners van Northam Platinum Hengel Klub se Januarie kompetisie is as volg: Voor vlnr: Mariska Agenbagh, Calvin Nel, Divan Minnie, Jason Minnie en Elna Retief. Middel vlnr: Desire Strydom, Johan Niemann, Vlooi van Greunen, Tokkie Burger, Hugo Du Toit en Nico Geldenhuis. Agter vlnr: Juan Evert en Jaco Du Toit.

NORTHAM – Die uitslae van Northam Platinum Hengelklub se Januarie kompetisie is as volg: Mans: Tokkie Burger eersteplek, Hugo Du Toit tweedeplek en Johan Niemann derdeplek. Dames: Vlooi van Greunen eersteplek, Desire Strydom tweedeplek en Elna Retief derdeplek. Juniors: Jaco Geldenhuis eersteplek, Nico Geldenhuis tweedeplek en Juan Evert derdeplek. Penkoppe: Divan Minnie eersteplek, Jason Minnie tweedeplek en Mariska Agenbach derdeplek.

Daar was ‘n totaal van 796 vis gevang met ‘n gewig van 546.54 kg tussen 61 hengelaars.