VERSKONING
In die uitgawe van 14 Januarie het Die Kwêvoël berig oor baba Anuska Smith wat met ‘n hartdefek gebore is. Daar is verkeerdelik gemeld dat haar ouers van ‘n groot gedeelte van haar hospitaal onkoste aanspreeklik gehou word. Die mediese fonds, PLATINUM HEALTH betaal ten volle vir al die onkostes en haar ouers vir enige onkoste verantwoordelik gehou word nie.
Hiermee bied Die Kwêvoël sy verskoning vir enige negatiewe afleidings wat hieruit kon volg – Redakteur.