Laerskool Thabazimbi se Gr 1 57 klas van Juffrou Anmarie Prinsloo.
THABAZIMBI – Die nuwe skooljaar het op Woensdag 12 Januarie 2011 in aanvang geneem. 138-aantal nuwe Gr 1’s het opgedaag om hul 12 jaar skoolloopbaan te begin. Alhoewel daar ‘n paar lang gesiggies was, het geen trane gevloei.