Vinkel en koljander, die een soos die ander

THABAZIMBI – Laerskool Thabazimbi het vandeesweek met die begin van die nuwe skooljaar, ses tweelinge ryker geword, waarvan twee pare identies is.