Ons lesers skryf – Hoekom betaal vir tuinvullis?

Weet iemand dalk waar was dit gepubliseer dat jy nou moet betaal om jou tuinvuilgoed weg te gooi by die ashoop aangesien hulle weier om dit by die huise op te laai al sit jy dit in swart sakke Hoekom betaal ons dan vir vuilis verwydering.Nou gaan die mense net hulle vuilis op enige plek weggooi,want hulle is nie bereid om die R40 te betaal nie.

Bekomerde Inwoner