Platina Spesialiste Wedvlug Unie

Dit was die laaste wedvlug vanaf Drie Susters en soos verwag weer ‘n harde wedvlug. Die duiwe het eers Sondag oggend by hulle hokke uitgekom behalwe vir Andy Gill van Mooinooi Posduif Klub wat ‘n “Knight Flier” in sy hokke gekry het wat Saterdag aand net voor 12 in sy hokke was.

Baie geluk aan Andy Gill van Mooinooi Posduif Klub en Nico van der Westhuizen van Thaba wat die Ope en Ope 2 wedvlugte wen. Baie geluk aan die manne wat die kampioenskappe gewen het.

Kortpad Kampioen Chris Stoop RPK 2. Middelpad Kampioen Eagle Flight A Brits 3. Langpad Kampioen Eagle Flight A Brits 4. Jaaroud kampioen Johan Jacobs Mooinooi en dan die Algehele kampioen van die seisoen Johan Jacobs Mooinooi.

Uitslae 1
Wenspoed 1083 m.p.m.

  • Going for Gold  Mooinooi: 1
  • Johan Jacobs  Mooinooi: 2
  • Glen van Rooyen A  TBZ:3, 7
  • Jan Venter B  RPK: 4, 9, 16, 17
  • Grobler Hokke A  BOS: 5
  • Blou Bul Hokke A  RSWK: 6
  • M&M Hokke A  BOS: 8, 13
  • NJ Geldenhuys B  BOS: 10
  • Eagle Flight A  BRT: 11, 19
  • Boshoff Hokke A BRT: 12
  • Blou Bul Hokke B  RSWK: 14
  • Two Tanks A  WPK: 15
  • Louwtjie Fourie A BRT: 18
  • Dewald Viljoen  RSWK:20

Uitslae Ope 2
Wenspoed 911m.p.m.

  • N van der Westhuizen  TBZ :1
  • Eagle Flight B  BRT: 2
  • Eagle Flight A  BRT: 3, 10
  • NJ Geldenhuys A   BOS: 4
  • Johan Jacobs  Mooinooi: 5, 15
  • Oosies Warriors Mooinooi : 6
  • M&M Hokke A  BOS: 7
  • Two Tanks A WPK: 8, 11
  • Jan Venter B  RPK : 9
  • Graeme’s Lofts A  Mooinooi: 12, 17
  • Glen van Rooyen A TBZ: 13
  • Dewald Viljoen RSWK: 14
  • Going for Gold Mooinooi: 16
  • Jan Venter A RPK: 18
  • Grobler Hokke A BOS: 19
  • Two Tanks B WPK: 20