PSWU Unie Uitslae
Die afgelope naweek was dit die 2 Jaar Kampioenskap vanaf Strydenburg en met al die Wes in die wind “smile” die Brits Manne breed, want die wind druk die duiwe binne in hulle hokke in. Baie geluk aan Louwtjie Fourie se D en A span wat onderskeidelik die OPE 1 en OPE 2 wedvlug gewen het.
Uitslae OPE 1
Wenspoed 1341mpm
- Louwtjie Fourie D BRT 1
- Kosmic Lofts A BRT 2,3,5
- Dries v Rensburg A BRT 4
- George Verwey A BRT 6
- Eagle Flight A BRT 7
- N vd Westhuizen A TBZ 8
- N en B Oelofse TSK 9
- Boshoff Hokke A BRT 10
- Boshoff Hokke B BRT 11
- Don & Jeremy Jacobs RSWK 12,13,14
- Kitty Gerber A BRT 15
- Louis van Zyl WPK 16
- Eagle Flight B BRT 17
- Koedoe Hokke MNPDK 18
- Frans Gouws WPK 19
- Danella Hokke A BRT 20.
Uitslae OPE 2
Wenspoed 1396 mpm
- Louwtjie Fourie A BRT 1
- Eagle Flight B BRT 2
- George Verwey A BRT 3
- Louwtjie Fourie C BRT 4
- Eagle Flight A 5,10,19
- Danella Hokke B BRT 6,12
- Kitty Gerber A BRT 7
- Kosmic Losts A BRT 8
- Scenic Lofts BRT 9
- Danella Hokke A BRT 11,20
- Frans Gouws WPK 13
- Johan Jacobs MNPDK 14,17,18
- Catrysse Hooke BRT 15
- Grobler Hokke B BOS 16.