2010/11 Jukskei seisoen skop af
NABOOMSPRUIT – Die eerste Liga van die Nyl-Wyksbond sal op 18 September 2010 om 08:00 te Naboompark, Naboomspruit plaasvind.
Persone wat belangstel om te speel, beginners of oud-spelers, kan De Graaff Genis vir meer inligting kontak by 082 902 6997.