Bosveld geveerde nuus

Saterdag 12 Junie se wedvlug vanaf Wolmaranstad is gewen deur NJ. Geldenhuys (JO) en Grobler Hokke (Ope). Die wenspoed vir die jaaroud wedvlug was 1132.9554 mpm en vir die ope wedvlug 1148.7788 mpm.

Eerskomende Saterdag word daar vanaf Bloemhof gevlieg.

Volledige uitslae is as volg:

Jaaroud duiwe:
N.J. Geldenhuys A 1, 14
N.J. Geldenhuys B (Travel Lodge) 2, 13, 21, 25
Grobler Hokke A 3, 12
Grobler Hokke B 30
Hannes Meyer A 6, 20, 22, 23, 28
Hannes Meyer B 4, 5, 11, 18, 29
Pieta Hokke 7, 8
M&M Hokke A (S.J. Drilling) 9, 15, 17
M&M Hokke B (S.J. Drilling 10, 16, 27
Cas Venter 26
Mawala Hokke 19, 24

Ope duiwe:
Grobler Hokke A 2, 3, 4, 17, 24
Grobler Hokke B 1, 18, 19
Hannes Meyer A 5, 23, 27, 28
Hannes Meyer B 16
Pieta Hokke 6, 7, 29, 30
M&M Hokke A (S.J. Drilling 11, 14, 26
M&M Hokke (S.J. Drilling) 8, 22
N.J. Geldenhuys A 9, 10, 12, 13, 15, 25
Cas Venter 20, 21