Bosveld posduifnuus

THABAZIMBI – Die eerste wedvlug vir die 2010 vliegseisoen het op Saterdag 5 Junie vanaf Bothaville plaasgevind. Wenspoed vir die jaaroud wedvlug was 1535.2439 mpm en vir die ope wedvlug 1507.7225 mpm. Volledige uitslae is as volg:

Jaaroud Duiwe:
M&M Hokke B 1, 10, 29
M&M Hokke A 8, 20
Hannes Meyer A 2, 16, 17, 21, 22, 27
Hannes Meyer B 18
N.J. Geldenhuys A 11, 12, 13
N.J. Geldenhuys B 4, 5, 6, 7, 30
Pieta Hokke 9, 19
Grobler Hokke A 14, 15, 24
Grobler Hokke B 23, 25, 26
Cas Venter 3
Mawala Hokke 28

Ope Duiwe:
Hanner Meyer A 1, 4, 7, 19
Hannes Meyer B 5
Grobler Hokke A 8, 9, 11, 14, 15, 17
Grobler Hokke B 2, 10, 12, 13, 16
N.J. Geldenhuys A 3, 20, 21, 22, 23
N.J. Geldenhuys B 6,18
M&M Hokke A 24, 27, 30
M&M Hokke B 28
Pieta Hokke 25, 26
Cas Venter 29