Wenner van Wegbreek vakansie

THABAZIMBI – Die diensorganisasie SAVA ( Suid Afrikaanse vereniging vir afgetredenes) maak graag hiermee bekend die naam van die wenner van die wegbreek vakansie wat aangebied is by hulle stalletjie tydens die Expo vanaf 29 April tot 1 Mei.

The winner of the prize sponsored by the South African Association of Retired Persons (SAARP)  is : Mnr en Mev J M Klue, Posbus 21619,  Protea Park , Rustenburg.

Veels geluk / Congratulations.