Groot Jolyt in KunsteGrot!

THABAZIMBI – Die Kunstegrot se verjaarsdag is om die draai.  Die gebeurtenis is op 29 Mei wanneer die KunsteGrot sy vierde bestaansjaar, al die pad “balke toe” saam met die Grafsteensangers, gaan vier.  Daar is nog enkele kaartjies beskikbaar.  Kontak sommer nou.

Vir die vakansie is daar ‘n hele week lank vanaf 28 Junie tot 2 Julie elke dag ‘n kinderproduksie vanaf 11:00 tot 12:00.  Kontak Rita vir meer inligting by 083 7448559 / rivol@telkomsa.net.