“Berugte” oor Thaba Expo is onwaar

THABAZIMBI – Die bewering dat besoekers ‘n ekstra fooi moet betaal om by Thaba Park na die kunstenaars te gaan kyk is absoluut onwaar. Die kaartjie bedrag by die hekke sluit toegang na alle kunstenaars in. Die enigste addisionele kostes is die 4 x 4 modderritte waar toegang vir volwassenes R50 en vir kinders R25 beloop.