General

Thabazimbi Wykskomitee-verkiesing eerskomende Dinsdag

THABAZIMBI – Alle inwoners, aandeelhouers en politieke partye van Thabazimbi Munisipaliteit word uitgenooi na die publieke deelname aan die Wykskomitee verkiesings van die volgende wyke:

Wyk Odi – 14 Februarie 2010 om 10:00 by Odi Skoolgronde, Thabazimbi Sentraal – 16 Februarie 2010 om 17:00 by Trollope Saal, Dwaalboom – 13 Februarie 2010 om 17:00 by Dwaalboom Sportgronde, Mamoraka – 15 Februarie 2010 om 17:00 by die Skoolsaal, Amandelbult – 19 Februarie 2010 om 17:00 by Amandelbult Kerk, Regorogile (2) – 18 Februarie 2010 om 17:00 by Masepala Saal en Regorogile – 17 Februarie 2010 om 17:00 by Regorogile Saal.