Anglo Platinum kondig tuinkompetisie wenners aan

AMANDELBULT – Anglo Platinum, Amandelbult Myn, het die afgelope tyd ‘n tuinkompetisie geloods vir die inwoners wat in myn akkommodasie woon.

Die kompetisie is geloods met die doel om waardering te toon vir die werknemers wat na hul huise en tuine omsien. Die wenners het elk weggestap met prysgelde van R1000.