Kurt Darren hierdie naweek
THABAZIMBI – Die gewilde Afrikaanse pop musiekster, Kurt Darren, tree more, Saterdag 21 November om 19:00 by die Trollope saal op.
Hierdie geleentheid word deur die Thabazimbi Dans Akademie aangebied, kaartjies is by Janine beskibaar teen R200 per persoon. ‘n Kontantkroeg op die perseel is beskikbaar. Kontak haar vroegtydig om teleurstelling te voorkom, tel 071 515 3791.