Oud inwoner vermis sedert Maandag

RUSTENBURG – Nimo Botha (61 jaar), oud inwoner van Thabazimbi en tans woonagtig te Rustenburg word sedert Maandag 9 November 2009 vermis.
Nimo, ‘n depressielyer, is laas op Maandag om 07:00 deur familie in sy wit Mercedes Benz T230 met registrasienommer FCS 514 NW gewaar. Nimo het gery sonder sy medikasie en  persoonlike items. ‘n Saak van vermiste persone word ondersoek, maar die polisie was egter tot dusver onsuksesvol in pogings om Nimo op te spoor. Enigiemand met inligting wat kan bydra tot die opsporing van Nimo word gevra om Ewald Botha by 082 878 1275 of Hantie Botha by 082 878 9812 te skakel.