Kunsmark skop af 

THABAZIMBI – Die eerste Kunsmark skop môre, Saterdag 7 November, af in die KunsteGrot. Vanaf 09:00 tot 15:00 kan daar lekker gekyk, gekoop en gekuier word. Kom loer gerus in en geniet sommer ook ‘n heerlike koppie koffie, tee of iets koels in ‘n besonderse atmosfeer!
Daar is nog ‘n paar plekke beskikbaar vir Mathys Roets se optrede op 25 November. Bespreek sommer dadelik.
Vir alle navrae en besprekings, kontak vir Rita by 083 7448559