Medaljes vir 4 spanne op Jukskei Bondedag

KRUGERSDORP – Die Bondedag van die Junior Jukskeispelers het op 10 Oktober 2009 te Krugersdorp plaasgevind.
Limpopo Jukskei Unie het 11 spanne gestuur en 4 spanne het medaljes verower. Die medalje wenners is die volgende spanne en die spelers:
Seuns O/16 – 1ste plek, goud: Jaco Thomas, Jaco Botha, Morné Venter en Werner Swanepoel (L).
Seuns O/13B – 2de plek, silwer: Gert Kotze, Marco Langenhoven, Jaques Gillen, Donovan Kotza (L), reserwe Jaco Kotze.
Dogters O/16 – 1ste, goud: Daphne Liebenberg, Adri Marais, Sonja Kotze en Marelize Pretorius (L).
Dogters O/13 A – 3de plek, brons: Juanne Mari Cawood, Denelle de Meyer, Ané van der Merwe en Paula Kotze (L).
Die volgende spanne het ook goed presteer: Seuns O/19A – O/19B – 6de en 5de plek, Seuns O/13 A: 5de plek, Seuns O/13B2 – 4de plek, Dogters O/19A en O/19B: Albei in die 6de plek, Dogters O/13B – 4de plek.
Die Seunspanne verwerf ‘n gesamentlike 3de plek terwyl die dogterspanne ‘n gesamentlike 4de plek inneem.
Groottotaal: Gauteng Noord 1ste plek, Gauteng Wes 2de plek en Limpopo in die 3de plek. Die vorige jaar se wenners, Sentraal Gauteng neem die vierdeplek in.
Die volgende byeenkoms waar Limpopo Jukskei Unie by betrokke sal wees, vind op Saterdag 7 November 2009 in die Eerste Noordstreek Kampioenskappe te Klerksdorp plaas.