Business

WESvoere Uithourit Thabazimbi

Monica Willats – WESvoere en Leon de Witt – Klub kaptein saam met Rinie White – Direkteur van Fauresmith,  Ruiter meester vir die geleentheid en ook wenner van die 80km SW.
Monica Willats – WESvoere en Leon de Witt – Klub kaptein saam met Rinie White – Direkteur van Fauresmith, Ruiter meester vir die geleentheid en ook wenner van die 80km SW.
KOEDOESKOP – Die uithourit wat op 25 en 26 September plaasgevind het, was deur die Thabazimbi Uithourit Klub te Allied Plase in Koedoeskop aangebied.
Die byeenkoms is geborg deur WESvoere, die diere voere afdeling van WESenterprises Thabazimbi.
Deelnemers het van so vroeg as Woensdag begin aankom om kamp op te slaan. Alle bedrywighede het glad verloop en die organisasie daarvan, gedoen deur Klub kaptein Leon de Witt en sy vrou Connie, was volgens deelnemers, van hoogstaande gehalte.
Vrydagoggend is begroet deur September reëns wat die beplande wegspringtyd van 04:30 met ‘n uur uitgestel het. Die reën, wat die res van die oggend voortgeduur het, het veroorsaak dat daar onttrekings was, maar 52 brawe ruiters het die roete al langs die prentjie-mooi koringlande aangepak, waarvan sewe eliminasies plaasgevind het.
Gure weersomstandighede het veroorsaak dat baie deelnemers Vrydag reeds vertrek het, maar 12 gedetermineerde kompeteerders het Saterdag die roete aangepak, waarvan vier ruiters ge-elimineer was.
Die uitslae vir die verskillende afdelings was soos volg:
120 km H/W: Lourens de Witt op Legacy in die eersteplek en Barry Wiggett jnr op Tabasco in die tweedeplek.
120 km S/W: Willem Marais op Dakota in die eersteplek.
120 km Young rider: Lanel van Nieuwenhuizen op Iktara Shameen in die eersteplek.
80 km H/W: Johan van der Westhuizen op Fanmar Gashel in die eersteplek, Tien Blignaut op Thunder Spirit in die tweedeplek, Martin Hodgkinson op Gamble in die derdeplek, Hannes Olivier op Torstone Twilight in die vierdeplek en Chris Gouws op Anrasco Mazan in die vyfdeplek.
80 km S/W: Rinie White op Zamar Lazzaro in die eersteplek.
80 km Young rider: Zander Olivier op Deo-Gratias Hare-Amman in die eersteplek, Morné Olivier op Afier in die tweedeplek, Rome Dreyer op Alante Tazhar in die derdeplek en Dennis Pedra op Duet in die vierdeplek.
30 km Senior: Jonas op Tashman in die eersteplek, Cornelia Kerkhof op Enigma in die tweedeplek, Carle Erasmus op Regulator in die derdeplek.
30 km Young rider: Ludwig Duvenhage op Bontocor Colha in die eersteplek.
120 km S/W: Leonie van Nieuwenhuizen op Hanif in die eersteplek en Julius Keyer op Chawer Ali’lid in die tweedeplek.
120 km Young rider: Lanel van Nieuwenhuizen op Arkab Halaba in die eersteplek en Louise Jordaan op Mekadesh Khalil in die tweedeplek.
80 km S/W: Ranald Vise op Arkab Zigzag in die eersteplek.
30 km Senior: Walter Smit op Banket in die eersteplek.
30 km C: Cormari Jordaan op Calypso in die eersteplek.
80 km Trapleer: Nicolette Whitworth op Rogan en Corlize Kirstein op Latick Cheree en Nicci Theron op Joni Bey het deelgeneem.
60 km Trapleer: Sarel Smit op Jadiid.

KOEDOESKOP – Die uithourit wat op 25 en 26 September plaasgevind het, was deur die Thabazimbi Uithourit Klub te Allied Plase in Koedoeskop aangebied.

Die byeenkoms is geborg deur WESvoere, die diere voere afdeling van WESenterprises Thabazimbi.

Deelnemers het van so vroeg as Woensdag begin aankom om kamp op te slaan. Alle bedrywighede het glad verloop en die organisasie daarvan, gedoen deur Klub kaptein Leon de Witt en sy vrou Connie, was volgens deelnemers, van hoogstaande gehalte.

Vrydagoggend is begroet deur September reëns wat die beplande wegspringtyd van 04:30 met ‘n uur uitgestel het. Die reën, wat die res van die oggend voortgeduur het, het veroorsaak dat daar onttrekings was, maar 52 brawe ruiters het die roete al langs die prentjie-mooi koringlande aangepak, waarvan sewe eliminasies plaasgevind het.

Gure weersomstandighede het veroorsaak dat baie deelnemers Vrydag reeds vertrek het, maar 12 gedetermineerde kompeteerders het Saterdag die roete aangepak, waarvan vier ruiters ge-elimineer was.

Die uitslae vir die verskillende afdelings was soos volg:

  • 120 km H/W: Lourens de Witt op Legacy in die eersteplek en Barry Wiggett jnr op Tabasco in die tweedeplek.
  • 120 km S/W: Willem Marais op Dakota in die eersteplek.
  • 120 km Young rider: Lanel van Nieuwenhuizen op Iktara Shameen in die eersteplek.
  • 80 km H/W: Johan van der Westhuizen op Fanmar Gashel in die eersteplek, Tien Blignaut op Thunder Spirit in die tweedeplek, Martin Hodgkinson op Gamble in die derdeplek, Hannes Olivier op Torstone Twilight in die vierdeplek en Chris Gouws op Anrasco Mazan in die vyfdeplek.
  • 80 km S/W: Rinie White op Zamar Lazzaro in die eersteplek.
  • 80 km Young rider: Zander Olivier op Deo-Gratias Hare-Amman in die eersteplek, Morné Olivier op Afier in die tweedeplek, Rome Dreyer op Alante Tazhar in die derdeplek en Dennis Pedra op Duet in die vierdeplek.
  • 30 km Senior: Jonas op Tashman in die eersteplek, Cornelia Kerkhof op Enigma in die tweedeplek, Carle Erasmus op Regulator in die derdeplek.
  • 30 km Young rider: Ludwig Duvenhage op Bontocor Colha in die eersteplek.
  • 120 km S/W: Leonie van Nieuwenhuizen op Hanif in die eersteplek en Julius Keyer op Chawer Ali’lid in die tweedeplek.
  • 120 km Young rider: Lanel van Nieuwenhuizen op Arkab Halaba in die eersteplek en Louise Jordaan op Mekadesh Khalil in die tweedeplek.
  • 80 km S/W: Ranald Vise op Arkab Zigzag in die eersteplek.
  • 30 km Senior: Walter Smit op Banket in die eersteplek.
  • 30 km C: Cormari Jordaan op Calypso in die eersteplek.
  • 80 km Trapleer: Nicolette Whitworth op Rogan en Corlize Kirstein op Latick Cheree en Nicci Theron op Joni Bey het deelgeneem.
  • 60 km Trapleer: Sarel Smit op Jadiid.