boeremusiek

Een van die heel bestes in SA, Nico van Rensburg tydens die Leeupoort-fees. Nico se konsertina is een van min ter wêreld en kos in die omgewing van R90 000. Links op die foto is Paul Roodt, Neels Ackerman Die Wakkerman en Manie Bodenstein.

Leave a Reply