Thaba groet tannie Sarie Buys
Sarie Buys, nee Duvenhage, gebore de Klerk, ‘n oud boorling van Thabazimbi, is op ‘n pragtige ouderdom van 82 jaar op Sondag 6 September 2009 aan ‘n hartaanval oorlede. Haar begrafnisdiens is vandag, Vrydag 11 September uit Rooiwal Hervormde Kerk om 12:00, waarna sy te Pretoria Noord begraafplaas ter ruste gelê word. Vir verder besonderhede, kontak Johanna by 073 841 7621 of 073 157 4484.