Bosveld Posduifnuus

Die wedvlug vanaf Strydenburg wat op 5 September gevlieg is, is deur M&M Hokke gewen.
Die wenspoed vir die wedvlug was 1057.4734 mpm. Nick Geldenhuys was tweede en is dan ook die wenner van die 2 jaaroud kampioenskap.
Volledige uitslae is as volg:
M&M Hokke B: 1,4,10
M&M Hokke A: 3,5,8,13,15,16,22,24
N Geldenhuys: 2,12,19,21,23
Johan Alers: 6,7,9,11,14
Grobler Hokke: 17,18,20
Pieta Hokke: 25.