Sport

Bosveld Posduifnuus

Op 29 Augustus is twee ope wedvlugte vanaf Colesberg gevlieg. Die wenner vir ope 1 is Nick Geldenhuys met ‘n wenspoed van 1077.5236mpm. Grobler Hokke is die wenner van ope 2 wedvlug met ‘n wenspoed van 1118.0752 mpm. Volledige uitslae is as volg: Ope 1 Nick Geldenhuys: 1,6,9,11,21,22,24,25 Grobler Hokke: 2,3,10 Johan Alers: 4,5,7,12,16,17,18 M&M Hokke A: 8,14,15,19,20 M&M Hokke B: 13 Hannes Meyer: 23 Ope 2 Grobler Hokke: 1,4,5,10,12,15 Nick Geldenhuys: 2,6,7,16,18,19,20,24 Johan Alers: 3,11,13,17 M&M Hokke A: 8,9,14,23,25 M&M Hokke B: 21,22 Volledige uitslae vir die Hopetown-Derby wedvlug van 22 Augustus is as volg: Nick Geldenhuys – Bundu Hotel: 1,2,3,9,10,14,15,18,19,22 M&M Hokke A: 4,8,11,21 M&M Hokke B: 6,7 Grobler Hokke B: 5 Johan Alers – Oppikoppi: 12,13,16,20,24,25 Grobler Hokke A: 17,23.