Bosveld Posduifnuus

Die wedvlug vanaf Hopetown is gewen deur Nick Geldenhuys. Die wenspoed vir Ope 1 was 1222.5576 mpm en vir Ope 2 1241.4937 mpm. Eerskomende naweek is die Derby wedvlug wat weer vanaf Hopetown gaan plaasvind. Volledige uitslae vir verlede naweek is as volg:
Ope 1:
NJ Geldenhuys: 1,5,9,11,14,15,16,20
M&M Hokkie A: 3,8,18,23
Johan Alers: 6,7,13,21,22,24,25,10
Grobler Hokke: 12,17
M&M Hokke B: 2,4
Pieta Hokke: 19
Ope 2:
NJ Geldenhuys: 1,2,4,5,14,16
Johan Alers: 3,13,18,19,22
M&M Hokke A: 6,10,12,17
M&M Hokke B: 7,9,21
Grobler Hokke: 8,11,15,23,24,25
Pieta Hokke: 20