RPO
Die RPO Limpopo Kongres is verlede week in ‘n positiewe gees gehou(vlnr): Jorrie Ellis (voormalige bestuurslid), Japie Ellis (Voorsitter), Marinus van Dyk (Addisionele lid), en sprekers Abraham Groenewald, Graig Shepstone, Wilma Prinsloo (RPO sekretaresse), Koos van der Ryst, dr Danie Odendaal en dr Koos Coetzee.