Thabazimbi posduifnuus

THABAZIMBI – Johan Prinsloo het skoonskip gemaak met die jaaroud vliegkampioenskappe. Hy verower die eerste vyf plekke in die klub en wen ook die unie. Die unie bestaan uit Rustenburg, Mooinooi, Brits, Northam en Thabazimbi.  Eerskomende naweek word vanaf Edenburg gevlieg,‘n afstand van ongeveer 590 km.

Volledige uitslae vanaf Modderrivier:
Jaar oud: Wenspoed 1579.2903 mpm
Biebie Oelofse: 22, 23
Glen van Rooyen: 11; 14; 16; 24; 25; 26; 27; 28; 29; 30
Albert Vorster: 13; 17; 18
N van der Westhuizen: 6; 7; 8; 19
Johan Prinsloo: 1; 2; 3; 4; 5; 10; 12; 15; 20; 21
John Johnston: 9

Huidige punte stand:
1. Glen van Rooyen A 427
2. Glen van Rooyen B 409
3. N van der Westhuizen A 392