Bosveld Posduifnuus

Die jaaroud kampioenskap is op 2 Augustus vanaf Modderrivier gevlieg. Die wedvlug is gewen deur M&M Hokke met ‘n spoed van 1542.6905 mpm.
Volledige uitslae is as volg:
M&M Hokke: 1,6,15,16,17,25
M&M Hokke B: 2,4,5,11,19
Johan Alers Oppikoppi: 3,14
Pieta Hokke: 7,8,18
NJ Geldenhuys: 9,10,20,21,22,24
Hannes Meyer: 12,23
Grobler Hokke: 13.