Senior burgers hou vergadering

THABAZIMBI – Bosveld- en Sonskynoorde asook Senior burgers Dorp vergader op 5 Augustus 2009 om 10:00 te Bosveld-Oord. Luitjé Mulder van Boeke-Ini Bos oorhandig boeke vir die biblioteek tydens die vergadering. Verversings word verskaf deur Tak-Seniors, vier VLU lede onderleiding van Marietjie van der Merwe wat dit sal bedien. Enige navrae kan gerig word aan Enna Joubert by 082 872 2336 of 014 722 1189 of Marthie Theron by 014 772 1428.