Bosveld Posduifnuus

KIMBERLEY – Op 25 Julie is die agtste wedvlug vir die seisoen vanaf Kimberley gevlieg. Die Ope 1 wedvlug is gewen deur Johan Alers met ‘n spoed van 1188.3468 mpm en die Ope 2 wedvlug is gewen deur Pieta Hokke met ‘n spoed van 1191.7734 mpm. Volledige uitslae is as volg: Ope 1 Johan Alers: 1,12,17,19,21,25 Pieta Hokke: 2,9,13 Grobler Hokke: 3,4,10 Grobler Hokke B: 22 M&M Hokke: 7,14,15,18,20 M&M Hokke B: 5 NJ Geldenhuys: 6,8,11,16,23,24 Ope 2 Pieta Hokke: 1,20 M&M Hokke: 2,3,5,7,11,12,22 Johan Alers: 4,14,15,16,17,23 NJ Geldenhuys: 6,8,10,13,18,19 Grobler Hokke: 9,24,25 Grobler Hokke B: 21