General

rene_snyman

Hierdie skildery van Meiringspoort, geskilder deur René Snyman (foto), is gekroon as wenner van die ‘International Artist Competition for Seascapes, Rivers & Lakes’. Die kunwerk is sowat 1,8m by 2,4m.

Leave a Reply