savf

Die SAVF ondersteun ook ander liefdadigheidsorganisasies. Hierdie span van die SAVF het aan die KANSA Spinathon tydens die Thabazimbi Expo deelgeneem. Van links is Christelle Barnard, Linda Grobler (SAVF maatskaplike werker), Edith Olivier en Brende van den Berg.

Leave a Reply