modderritte_4x4
Ten spyte van ‘n paar voertuie wat op hul sy beland het, was daar geen groot skade by hierdie jaar se 4×4 modderritte nie. Op die foto is die wenners van die kortwielbasis afdeling, JP Snyman en Johan Smal in die Suzuki Jeep.