General

potbrood

Die 2m x 1.3m x 500mm brood is uiteindelik klaar. Sover vasgestel kan word is dit die grootste in die suidelike halfrond. Agter in die middel staan Neels en Heleen Brits, by wie die idee van die brood ontstaan het, regs is Mike en Cielie Korff van Ellisras wie hand bygesit het, ds Dirk Lauffs, omroeper, Jessie Lange, omroeper en Kobus Swanepoel, direkteur en omroeper. Regs in die groen hemde is almal personeellede van Thaba Stereo.

Leave a Reply