General

Hoërskool Frikkie Meyer se Graad 12-presteerders van 2008

THABAZIMBI – Die 2008 Matrieks van Hoërskool Frikkie Meyer het uitstekend presteer en van die top presteerders van die skool is die volgende:
Eliza Janse van Rensburg – 7 onderskeidings:  Afrikaans, Engels, Wiskunde, Lewensoriëntering, Ingenieursgrafika en ontwerp, Inligtingtoepassingstegnologie Fisiese Wetenskap
Elzaan Janse van Rensburg – 7 onderskeidings:  Afrikaans, Engels, Wiskunde, Lewensoriëntering, Ingenieursgrafika en ontwerp, Inligtingtoepassingstegnologie  Fisiese Wetenskap
Hendrik Storm – 6 onderskeidings:  Engels, Wiskunde, Lewensoriëntering, Rekeningkunde, Inligtingtoepassingstegnologie, Fisiese Wetenskap
Lize de Villiers – 5 onderskeidings:  Afrikaans, Wiskunde, Lewensoriëntering, Rekeningkunde, Lewenswetenskappe
Retha Anderson – 4 onderskeidings:  Wiskunde, Lewensoriëntering, Ingenieursgrafika en ontwerp, Rekenaartoepassingstegnologie
Carole Barnard – 4 onderskeidings: Afrikaans, Engels, Lewensoriëntering, Lewenswetenskappe
Monica Loots – 4 onderskeidings:  Engels, Lewensoriëntering, Ingenieursgrafika en ontwerp, Lewenswetenskappe
Sunel Potgieter – 4 onderskeidings:  Afrikaans, Lewensoriëntering, Rekeningkunde, Besigheidstudies.
‘n Totaal van 128 onderskeidings is deur die 2008-groep matrikulante behaal.
Hoërskool Frikkie Meyer sê dan ook baie geluk aan elke matrikulant met die goeie uitslae en bedank die ouers vir hul ondersteuning. ‘n Verdere dank aan elke onderwyser vir hul insette, leiding en geduld.
Vir elke lid van die gemeenskap wens Hoërskool Frikkie Meyer ‘n geseënde 2009 toe.