THABAZIMBI-Laerskool Thabazimbi het vroeg in die nuwe kwartaal hulle top 5 akademiese presteerders per graad aangewys vir die eerste kwartaal.
Die top presteerders in GR4 is Anja Buitendag, Bianca de Beer, Anneke de Plessis, Warren Niemand, Johanè Momberg en Hester van der Walt.
Die top presteerders van GR5 is Gerdri Eloff, Brighite Brand, Annia Engelbrecht, Marisna Forhlich en Elanie van Amelsfoort.
Die GR6 top presteerders is Yolandi Niemand, Petro-Marie Pieterse, Lana Senekal, Hannelie van Rensburg en Cecile Venter.
Die Gr7 top presteerders is Bealde Enslin, Hester Erasmus, Marissa Lotter, Jolandi van Graan en Conrè van Rensburg.
