Beste Besigheidsideekompetisie
Die ATKV wil hê dat jy vir hulle van jou oulike Besigheidsidee, wat volgens jou ‘n uitstekende sukses kan wees, moet vertel. Jy moet slegs in een folioblasy vir hulle van jou idee, die voor- en nadele, maar ook die uitdagings en struikelblokke daaraan verbonde vertel. Luister ook Woensdae om 16:30 op RSG na Isak Maritz se Entrepreneurs-praatjie. E-pos jou inskrywing na: isakmaritz@gmail.com of faks dit na (011) 714-6445. Bevestig ook jou inskrywing deur slegs die letter B, dan jou naam en van na 35160 te SMS. Een SMS kos R3. Jy kan R1000 sakgeld en ‘n naweek by ‘n ATKV-oord wen vir die beste Besigheidsidee. Sluitingsdatum: Maandag 22 Oktober 2007