Landloop Provinsiale kampioenskappe
THABAZIMBI – Twee van Laerskool Thabazimbi se leerlinge het op Saterdag 18 Augustus aan die Limpopo Provinsiale kampioenskappe neem te Potgietersrus deelgeneem. Johane Schutte het æn tiende plek behaal in die 2km vir dogters 0/10 en Louise Schutte æn derde plek in die 1km vir dogters 0/8. Die skool wens hulle geluk en is trots op hulle besonderse prestasies.